Nogai

Nogai
ногай тили
nogay tili
Gepraat in: Vlag van Rusland Rusland 
Gebied: Kaukasus
Totale sprekers: 87 410[1]
Taalfamilie: Turkies
 Kipchak
  Kipchak-Nogai
   Nogai 
Skrifstelsel: Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Rusland Rusland
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: nog
ISO 639-3: nog

Nogai is ’n Turkiese taal wat in Suidwes-Rusland gepraat word. Daar is drie dialekte: Qara-Nogai (Swart of Noord-Nogai) wat in Dagestan gepraat word; Ware Nogai in Stawropol en Aqnogai (Wit of Wes-Nogai) aan die Koebanrivier. Qara-Nogai en Ware Nogai is baie nou verwant aan mekaar terwyl Aqnogai redelik van hulle verskil.

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Nogai" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2019. Besoek op 20 Oktober 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search